"We're Busy Building Our Shop! New Items Added Regularly – Explore Fresh Designs and Resources Every Week!"
Grondslagfase Digitale Klaskamer Pakket
Hierdie pakket het amper 200 items in. Dit is propvol met als wat jy benodig vir grondslagfase.
Wat is ingesluit?
Ontwerp vir A3/A4-druk.
Perfek vir opvoeders en tuisskool.
Kry 'n voorsmakie van die pakket se ontwerp deur die gratis item af te laai in ons FREE/GRATIS kategorie.
Geen fisiese item sal ontvang word.
Hierdie is pdf dokumente. Onmiddelik beskikbaar na aankoop.