"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"

"Dit is eenvoudig genoeg vir kinders en baie hulpsaam vir mammas"

Marelize G.

"Baie dankie vir hierdie oulike uiteensetting van die woordsoorte dis so...

Robyn Lee Neels

"Very happy with the product. Will certainly recommend it to others. Thank...

Streni Naidoo

Juffrou Plakkers

Oulike en kleurvolle plakkers spesiaal ontwerp om waardering te wys – perfek vir boeke, geskenke of net om haar dag op te helder!

Van Ons Gunstelinge

Pret en Opvoedkundige Hulpmiddels

Blaai deur ons versameling opvoedkundige en prettige leerhulpbronne.

Druk. Beplan. Vier. Leer.

Kreatiewe Ontwerpe vir die Spesiale Oomblikke en Leeravonture

Van klaskamer gereed PDF’s tot droom troukaartjies en speelse partytjie ontwerpe

Kyk hoe maklik dit is om ons ontwerpe te verander

Kyk die kort video om te sien hoe maklik jy jou eie stempel op ons otwerpe kan sit.

Ons Missie

Ontsluit Kreatiwiteit, Bespaar Vir Jou Geld

By Phase 2 Online is ons missie om jou kreatiwiteit aan te wakker en jou leerervaring te verbeter deur bekostigbare, aanpasbare grafiese ontwerpe en opvoedkundige hulpbronne. Ons help tuisskool-ouers met werkboeke en hulpmiddels wat maklik gebruik kan word. Ons bied 'n diverse reeks gereedskap wat jou toelaat om met gemak te verpersoonlik en te skep, terwyl ons ook waardevolle hulpbronne voorsien om jou groei en kennis te ondersteun. Ons doel is om kreatiwiteit toeganklik, pret en betekenisvol vir almal te maak.

Kontak ons!

Besigheidsure

Digitale Items - 24/7 Pasgemaakte Ontwerpe | Maandae - Vrydae 9h00 - 17h00