Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Kry solank ’n voorsmakie van ons splinternuwe klaskamer tema wat binnekort bekendgestel word!
Hierdie alfabet plakkate in lopende skrif en los skrif is gratis beskikbaar vir aflaai.
Ideaal vir Graad R en Graad 1 klaskamers of vir tuisonderrig
Mooi ontwerp wat perfek inpas by die tema wat kom
Druk dit self uit en gebruik dadelik
Laai dit nou gratis af en hou jou oë oop - die volledige tema is amper hier!
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
