Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.
Ek is tans met vakansie. Jy kan steeds bestel, maar produksie en verwerking begin weer op 22 September 2025. Dankie vir jou geduld!
I’m currently on vacation. Orders are still welcome, but production and processing will resume on 22 September 2025. Thank you for your patience!
Vol Reeks 2 Taalstruktuur en Taalreëls - 10 Werkboekies
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek reeks help Graad 1–3 leerders om taalstruktuur en taalreëls op 'n eenvoudige en prettige manier aan te leer. Deur verskeie speletjies, prettige oefeninge en kreatiewe take leer kinders hoe om taalstruktuur en reëls te bemeester. Hierdie werkboeke ondersteun taalontwikkeling op 'n speelse en kindervriendelike manier.
Wat is ingesluit:
Gedrukte weergawe in vol kleur, stewig gebind.
10 Werkboekies - elk 10 blaaie = 100 blaaie in totaal.
A4 Gedrukte sertifikaat
A4 blad met plakkers in die tema
Onderstreep en vul in-aktiwiteite,
Sinbou met toepaslike woordsoorte,
Pret kunsblaaie.
Gedrukte Weergawe.
Begin leer en speel vandag nog!
"Pudo locker to locker"
Onthou om jou naaste locker inligting by die betaalskerm te gee.
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.