Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Op soek na die perfekte geskenk, maar nie seker wat om te kies nie?
Met 'n Phase 2 Online Geskenkbewys kan die ontvanger self hul gunsteling produkte kies uit ons reeks opvoedkundige hulpmiddels, drukbare produkte, plakkers en meer.
Na betaling sal die geskenkbewys per e-pos gestuur word, saam met eenvoudige instruksies oor hoe dit gebruik kan word.
Die geskenkbewys kan gebruik word as betaling vir enige produk in ons winkel.
Die ideale geskenk vir:
Onderwysers
Ouers
Tuisonderrig-gesinne
Verjaarsdae
Kersgeskenke
Enige spesiale geleentheid
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
