Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Grondslagfase Digitale Klaskamer Pakket
Hierdie pakket het amper 200 items in. Dit is propvol met als wat jy benodig vir grondslagfase.
Wat is ingesluit?
Plakkate ontwerp vir A3/A4-druk.
Perfek vir opvoeders en tuisskool.
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
