Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Hierdie prettige Toutrek-aktiwiteitsblad is perfek vir kinders van 5-8 jaar en gee vir jou ’n sneak peek van die tipe skermvrye pret wat in die volledige boek wag. Laat jou klein ontdekker speel, leer en pret hê met hierdie gratis Boeresportpret-aktiwiteit!
Hierdie gratis blad is deel van: My Groot Suid-Afrikaanse Pretboek
’n Unieke Suid-Afrikaanse aktiwiteitsboek propvol:
Boeresportpret
Plaaspret
Ouma se kombuis
Kreatiewe pret
Wetenskap-eksperimente
Buite-speel uitdagings
Leer oor Suid-Afrika
Speletjies, kaartjies en meer
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
