Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Laai hierdie prettige Afrikaanse druk-en-geniet aktiwiteit gratis af! Kinders knip die pizza-bestanddele uit en plak dit op die pizzabodem om hul eie heerlike pizza te bou.
Hierdie aktiwiteit help om:
Fyn motoriese vaardighede te ontwikkel
Hand-oog koördinasie te verbeter
Kreatiwiteit te stimuleer
Afrikaanse woordeskat uit te brei
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
