Grondslagfase Digitale Klaskamer Pakket
Hierdie pakket het amper 200 items in. Dit is propvol met als wat jy benodig vir grondslagfase.
Wat is ingesluit?
Plakkate ontwerp vir A3/A4-druk. Perfek vir opvoeders en tuisskool.
Geen fisiese item sal ontvang word.
Hierdie is pdf dokumente. Onmiddelik beskikbaar na aankoop.
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]