Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Dagboek plakkers – A5 blad | Glossy sticker papier
Item Beskrywing:
Pryse per hoeveelheid (stel outomaties aan in stelsel):
Hierdie is ’n FISIESE GEDRUKTE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel gedruk en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3-5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Gedrukte produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
