Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Het jy geweet? 90 Feite
Maak leer lekker met hierdie versameling van 90 interessante “Het jy geweet?”-feite vir nuuskierige kinders!
Jy kry:
90 interessante feite
Afrikaans
Kleurvolle opvoedkundige prente
Ideaal vir kinders, ouers en onderwysers
Geskik vir klaskamer, tuisonderrig of sommer net lekker leer
Gratis PDF-aflaai
’n Perfekte manier om kinders aan te moedig om te leer, te ontdek en meer vrae te vra!
En die beste deel?
Dit is heeltemal GRATIS!
Hierdie 90 “Het jy geweet?” prente is oorspronklik deur Phase 2 Online gedeel. Omdat so baie mense gevra het of hulle die versameling kan kry, het ek besluit om dit sommer as ’n gratis PDF beskikbaar te stel.
Lekker leer!
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
