"We're Busy Building Our Shop! New Items Added Regularly – Explore Fresh Designs and Resources Every Week!"
Afrikaanse Woordsoort Plakkate | A3 & A4 PDF | A2 Woordsoort-oorsig | Klaskamerdekor
Maak Afrikaans maklik en kleurvol met hierdie stel van 11 woordsoort-plakkate beskikbaar in A3 en A4 groottes.
Perfek vir klaskamers of tuisskool! Ingesluit ’n A2-oorsigblad wat al die woordsoorte op een prettige, visuele ontwerp saamvat.
Insluitend: 11 individuele plakkate vir elke woordsoort (A3 & A4 PDF’s):
Selfstandige naamwoorde
Werkwoorde
Bywoorde
Byvoeglike naamwoorde
Voegwoorde
Voorsetsels
Voornaamwoorde
Lidwoorde
Versamelname
Telwoorde
Bywoorde
1 x A2 "Alle Woordsoorte op een blad" – perfekte oorsig vir muurplasing
Dadelik aflaaibaar – geen wag, geen aflewering
Ideaal vir tuisonderrig of klaskamers
Ontwikkel met opvoedkundige waarde in gedagte
Druk self uit of neem na 'n drukwinkel
Formaat: PDF (Hoë kwaliteit druklêers)
Geskik vir A3 & A4 drukformate
Bonus A2-oorsig in PDF ingesluit
"We're Busy Building Our Shop! New Items Added Regularly – Explore Fresh Designs and Resources Every Week!"