Nuwe produkte word gereeld bygevoeg – kom kyk weer binnekort!
Waterbestande Naamplakkers - 24 Plakkers | 2 Ontwerpkeuses
Maak seker jou kind se goed raak nooit weer weg nie! Hierdie stel van 24 waterbestande naamplakkers is perfek vir boekmerke, kosblik-items, skoolbenodighede, bottels en nog baie meer.
Wat jy kry:
Hoe dit werk:
Hierdie plakkers is duursaam, waterdig en ideaal vir kinders se skoolitems of dagsorgbenodigdhede.
Waterbestande Naamplakkers - Prys & Inhoud: