"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"
Volledige trou ontwerp-bondel. Alles wat jy nodig het
vir 'n pragtige dag! Pryse kan aangepas word
vir kleiner pakkette of individuele items.
Save the Date (digitaal)
Uitnodiging (digitaal of drukformaat)
Welkom-bord ontwerp (A1/A2 formaat)
Program van die dag
Tafeluitleg / Seating chart
Spyskaart
Tafelnommers / Tafelname
Naamkaartjies
Dankie-kaartjies
Plakker/etiket vir dankie-geskenk (A4 blad)
Jy ontvang alles in hoë kwaliteit PDF/JPEG/PNG.
Drukwerk op versoek teen ekstra koste.
Doen asseblief navrae.
Foiling, vinyl, snywerk beskikbaar en enige ander ontwerpe
custom@phase2online.co.za
Voltooi asseblief die basiese inligting benodig vir die ontwerpe.
Stuur 'n epos met al die fyner besonderhede vir:
Tafeluitleg, Program, Spyskaart, Tafelname/nommers, Gastelys vir naamkaartjies, Enige spesiale bewoording.
"ALTERNATIEF" - Stuur 'n epos na custom@phase2online.co.za om jou ontwerp benodighede te bespreek.
"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"