Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
3cm Glansplakkers vir Enige Geleentheid
Hoë kwaliteit ronde glansplakkers (3cm) perfek vir:
Troues, Klein besighede, Geskenke en bemarking, “Dankie”-plakkers, Juffrou-plakkers
Enige ontwerp wat jy nodig het!
Jy kies die bewoording, kleure, prentjies of logo en ek ontwerp en druk dit vir jou met sorg.
R120 vir 100 plakkers
Uniek. Persoonlik. Professioneel.
Gebruik die opsie om jou logo, foto of agtergrond op te laai.
Verskaf ook bewoording waar die opsie gegee word wat lees :
Bewoording op plakker
Hierdie is ’n FISIESE GEDRUKTE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel gedruk en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3-5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Gedrukte produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
