Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.
Professionele identiteit vir jou handelsmerk.
Logo (3 konsepte, 3 wysigings)
Besigheidskaartjie
E-pos handtekening
Briefhoof (A4 PDF en Word formaat)
Sosiale media profielprent + omslagfoto
Brosjure (1 blad, A5 of A4 formaat – enkel of dubbel)
Verdere bemarkingsmateriaal soos plakkate, pryse,
pamflette of webontwerp kan bygevoeg word teen afsonderlike koste. Jy ontvang alles in hoë kwaliteit
PDF/JPEG/PNG. Drukwerk op versoek teen ekstra koste.
Doen asseblief navrae vir enige ander ontwerpe.
custom@phase2online.co.za
Voltooi asseblief die basiese inligting benodig vir die ontwerpe.
Stuur 'n epos met al die fyner besonderhede vir:
Brosjure, Briefhoof, E-pos handtekening ens, Enige spesiale bewoording.
"ALTERNATIEF" - Stuur 'n epos na custom@phase2online.co.za om jou ontwerp benodighede te bespreek.
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.