"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"
Kleurryke en prettige ontwerpe vir ‘n spesiale dag!
Uitnodiging (digitale of drukformaat)
Welkom plakkaat / bordjie
Bottel-etikette (water/sap)
Lekkergoed pakkie ontwerp
Plakkers vir geskenkpakkies
Dankie-kaartjies
Cupcake toppers
Aktiwiteitsblad of inkleurprent (pasgemaak op tema)
Vlaggies “Gelukkige Verjaarsdag”
Voedsel kaartjies (bv. “Suikerspin”, “Springmielies”)
Tema is volledig pasgemaak - jy kies die kleure, tema ens.
Voltooi asseblief al die inligting benodig vir die ontwerpe.Indien jy vergeet het
van belangrike inligting stuur asseblief 'n epos met al die inligting.
Jy ontvang alles in hoë kwaliteit PDF/JPEG/PNG.
Drukwerk op versoek teen ekstra koste.
Doen asseblief navrae vir enige ander ontwerpe en/of individuele ontwerpe.
custom@phase2online.co.za
"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"