Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Hierdie gratis outisme plakkate help kinders om hulself en ander beter te verstaan op ’n eenvoudige, vriendelike en ondersteunende manier. Die stel bevat 2 A4 plakkate – een seuntjie en een dogtertjie ontwerp – met sagte kleure en maklik leesbare Afrikaanse teks.
Elke plakkaat is in A4 formaat en ontwerp vir hoë kwaliteit druk.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
