Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Hierdie gratis PDF bevat 4 werkblaaie uit Woordsoorte Reeks 1. Dit is bedoel as ’n voorsmakie om ouers te wys hoe die uitleg, styl en inhoud van die volledige reeks lyk.
• 4 woordsoorte werkblaaie
• PDF formaat
• Geskik vir Graad 1 tot 3
• Direkte aflaai
Hierdie gratis blaaie is slegs ’n voorbeeld uit die volledige Woordsoorte Reeks 1 en verteenwoordig nie die hele reeks nie.
• Ouers wat eers wil sien hoe die reeks werk
• Tuisskool gebruik
• Aanvulling tot klaskamerwerk
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI. Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie. Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word. Lêerformaat: PDF / digitale lêers Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier) Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie. Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
