Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Paasfees Besigblyboek vir Kinders - Digitale PDF (38 bladsye)
Maak Paasfees ekstra spesiaal met ons opwindende 38-bladsy digitale besigblyboek vir kinders! Hierdie PDF is perfek vir tuisgebruik, of partytjies en bied ure se prettige en opvoedkundige vermaak.
Beskikbaar in twee kleure:
Pienk vir dogtertjies | Blou vir seuntjies (Jy ontvang beide)
Wat is ingesluit?
Inkleurprente met oulike Paastemas
Simmetrie-aktiwiteite wat kreatiwiteit en logiese denke bevorder
Dot-to-dot blaaie vir fynmotoriese ontwikkeling
Maak jou eie Paasfees-kroon
Paaskaartjies vir lekkers
Mandjie kunsaktiwiteit
Knip-en-plak Paasmandjie vir lekkers
En nog vele meer verrassings!
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
