Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Redigeer dit self of laat ons dit vir jou doen! Voeg die opsionele ontwerpdiens by tydens betaling, stuur jou besonderhede aan ons, en ontvang jou aangepaste lêers binne 48 uur per e-pos.
Weermag Verjaarsdag Partytjie Bundel | Redigeerbare Uitnodiging, Welkom Bord, Snoepie Boks, Etikette & Toppers | Digitale Aflaai Drukbaar
Wat is ingesluit:
(Alles in redigeerbare Canva-formaat)
Uitnodiging
Dankie Kaartjie/Etiket
Verjaarsdag Vlaggies
A3 Welkom Bord
Cupcake topper
Etikette
Bottel Omhulsel
Sterri Stumpie Omhulsel
3 Plakkers
Lekkerpakkie etiket
Inkleurboek
BONUS: Canva “Hoe om te Redigeer” PDF Gids
DOEN DIT SELF
REDIDGEERBAAR
Kry onmiddellik toegang tot al die lêers en pas dit self aan met Canva.
(Gratis Canva-rekening benodig.)Hierdie is ’n DIGITALE PRODUK.
Geen fisiese item sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is slegs vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, gedeel of versprei word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ervaar, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
