Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
A3 Lessenaar Mat - Graad 2 (Afrikaans)
Hierdie A3 Afrikaanse lessenaar mat is ontwerp volgens die Suid-Afrikaanse CAPS-kurrikulum en is ideaal vir Graad 1 leerders. Dit bevat kerninhoud vir wat daagliks as ’n verwysingshulpmiddel gebruik kan word.
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
