Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Hierdie kleurvolle Afrikaans plakkaatbundel help jong leerders om tyd op ’n eenvoudige en verstaanbare manier te leer. Die stel fokus op belangrike konsepte soos dae van die week, maande van die jaar, seisoene, weer en hoe om die tyd te lees. Alles is ontwerp in ’n speelse, kindervriendelike styl wat leer lekker en visueel maak.
Die plakkate is ideaal vir Graad R tot 2 en werk uitstekend vir tuisskool of klaskamer gebruik. Dit ondersteun roetine, tydbegrip en taalontwikkeling, en help kinders om selfvertroue te bou terwyl hulle nuwe konsepte aanleer.
Hierdie bundel sluit nege plakkate in,
Elke plakkaat is in A4 formaat en ontwerp vir hoë kwaliteit druk.
Laai af, druk en gebruik elke dag as deel van jou leeromgewing. Hierdie stel is ’n praktiese en mooi toevoeging tot enige leer ruimte.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
