Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Hierdie Graad 3 A4 plakkaat PDF pakket is ontwerp vir tuisskool en klaskamergebruik en dek al die kerninhoud wat leerders deur die jaar benodig vir Wiskunde en Afrikaans. Die plakkate dien as visuele verwysingshulpmiddels wat begrip versterk en onafhanklike leer aanmoedig.
Ingesluit in die pakket:
17 A4 kleur plakkate in pdf.
Wiskunde:
Afrikaans:
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie. Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
