Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Juffrou Aanmoedigingsplakkers – 40 per blad | Glossy sticker papier
Verras jou klas se juffrou of onderwyskollega of jouself met hierdie aanmoedigingsplakkers!
Elke blad bevat 40 glans-plakkers (4 cm elk), perfek om bo-op skooltake of boeke te plak as beloning of bemoediging.
Item Beskrywing:
Pryse per hoeveelheid (stel outomaties aan in stelsel):
Hierdie plakkers is ideaal vir juffrouens, onderwysers, tutors en ouers wat hul kinders wil bemoedig op 'n prettige manier!
Hierdie is ’n FISIESE GEDRUKTE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel gedruk en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3-5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Gedrukte produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
