Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Feestelike Pret vir Klein Kunstenaars
Ons bring die kersfees vreugde na jou huis met twee drukbare Kersfees speelmatte (A3-formaat).
Perfek om die kinders besig te hou tydens die vakansie! Elke speelmat is propvol prettige aktiwiteite soos:
’n Fees-doolhof
Kleur-in Kersontwerpe
Kruisie-en-nulletjies (Tic-Tac-Toe)
Verbind die nommers
Dis ideaal vir kreatiewe speel by die huis of tydens familiebyeenkomste.
Jy kry albei ontwerpe in Engels en Afrikaans, en jy kan dit druk van A4 tot A3-grootte - soveel keer as jy wil!
Laai dit eenvoudig af, druk, en laat die kersfeespret begin!
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
