Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Vol Reeks 1 Woordsoorte - 10 Werkboekies
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek reeks help Graad 1–3 leerders om woordsoorte op 'n eenvoudige en prettige manier aan te leer. Deur verskeie speletjies, prettige oefeninge en kreatiewe take leer kinders hoe om woordsoorte te bemeester. Hierdie werkboeke ondersteun taalontwikkeling op 'n speelse en kindervriendelike manier.
Wat is ingesluit:
Gedrukte weergawe in vol kleur, stewig gebind.
10 Werkboekies - elk 10 blaaie = 100 blaaie in totaal.
A4 Gedrukte sertifikaat
A4 blad met plakkers in die tema
Onderstreep en vul in-aktiwiteite met verskillende woordsoorte,
Identifisering en gebruik van woordsoorte,
Sinbou met toepaslike woordsoorte,
Pret kunsblaaie.
Hierdie is ’n FISIESE GEDRUKTE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel gedruk en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3-5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Gedrukte produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
