Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Stylvol. Prakties. Die perfekte geskenk vir enige juffrou!
Hierdie 500 ml glas tumbler met ’n bamboesdeksel en glasstrooitjie bring daardie bietjie luuksheid na elke slukkie toe.
Ideaal vir koffie, tee, of koue drankies by die skool, by die huis of onderweg.
Hierdie is ’n FISIESE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel verpak en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3–5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Fisiese produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
