Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Gratis Vadersdag Spinwiel
Verras Pappa met 'n oulike handgemaakte geskenk. Hierdie gratis aflaaibare “My Pappa is my…” spinwiel is perfek vir kinders om vir Vadersdag te maak.
Maklik om uit te druk, te kleur en te knip.
Gee dit saam met ’n lekker bederfie soos ’n sjokolade, pakkie biltong, of ’n spesiale kaartjie en maak Pappa se dag ekstra spesiaal!
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
