Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Waterbestande Naamplakkers - JUFFROU
Maak dit maklik vir leerders (en kollegas!) om jou items te herken met hierdie stylvolle, duursame Juffrou Naamplakkers.
Perfek vir klaskamerboeke, lêers, merksakkies, voorraadbakkies, skryfbehoeftes en selfs jou koffiebeker!
Wat jy kry:
Hoe dit werk
Waterbestande Naamplakkers - Prys & Inhoud:
Hierdie is ’n FISIESE GEDRUKTE PRODUK.
Dit is nie ’n digitale aflaai nie.
Na betaling sal die produk professioneel gedruk en aan jou afgelewer word.
Aflewering: Koerier / Pos (binne Suid-Afrika)
Afleweringstyd: 3-5 werksdae (kan effens wissel afhangend van ligging)
Gedrukte produkte kan slegs teruggestuur of terugbetaal word indien dit defektief of beskadig ontvang is.
Kontak ons asseblief binne 7 dae na ontvangs met bewys (foto’s) van die defek.
Indien jy enige vrae oor jou bestelling het, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
