Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Graad 1 Woordsomme Werkboek (10 Werkblaaie | 40 Woordsomme)
Help jong leerders om selfvertroue in wiskunde te bou met hierdie prettige en kleurvolle Woordsomme Werkboek!
Hierdie 10 werkblad PDF-werkboek bevat 40 eenvoudige Graad 1 woordsomme wat spesiaal ontwerp is om leerders te help om woordsomme te lees, te verstaan en die regte bewerking te kies.
Die werkblaaie fokus op optel- en aftreksomme tot 50, met genoeg ruimte vir leerders om hul somme stap vir stap uit te werk.
Hierdie werkboek sluit in:
40 Graad 1 woordsomme
10 kleurvolle werkblaaie
Optelwoordsomme
Aftrekwoordsomme
Lees en verstaan van woordsomme
Probleemoplossingsvaardighede
Genoeg ruimte om somme uit te werk
Produkbesonderhede:
10 werkblaaie
40 woordsomme
PDF digitale aflaai
Drukbaar (A4-formaat)
Geen voorbereiding nodig - net druk en begin werk!
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
