Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.
Ek is tans met vakansie. Jy kan steeds bestel, maar produksie en verwerking begin weer op 22 September 2025. Dankie vir jou geduld!
I’m currently on vacation. Orders are still welcome, but production and processing will resume on 22 September 2025. Thank you for your patience!
Juffrou Aanmoedigingsplakkers – 30 per blad | Glossy sticker papier | Pasgemaak met naam
Verras jou klas se juffrou of onderwyskollega of jouself met hierdie oulike en persoonlike aanmoedigingsplakkers!
Elke blad bevat 30 glans-plakkers (3 cm elk), perfek om bo-op skooltake of boeke te plak as beloning of bemoediging.
Item Beskrywing:
Taal en Naamopsies:
Pryse per hoeveelheid (stel outomaties aan in stelsel):
Hierdie plakkers is ideaal vir juffrouens, onderwysers, tutors en ouers wat hul kinders wil bemoedig op 'n prettige manier!
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS] by die betaalpunt om voordeel te trek.