Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Probeer voordat jy koop!
Hierdie GRATIS PDF bevat 4 voorbeeldwerkblaaie uit my gewilde Woordsoorte Reeks 1 vir Graad 1-3.
Ontdek die uitleg, kwaliteit en tipe aktiwiteite voordat jy die volledige reeks aankoop.
Gratis aflaai
Geen wagtyd - onmiddellike toegang
Ideaal vir onderwysers en ouers
CAPS-gebaseerde inhoud
Hierdie gratis blaaie is slegs ’n voorbeeld uit die volledige Woordsoorte Reeks 1 en verteenwoordig nie die hele reeks nie.
• Ouers wat eers wil sien hoe die reeks werk
• Tuisskool gebruik
• Aanvulling tot klaskamerwerk
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI. Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie. Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word. Lêerformaat: PDF / digitale lêers Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier) Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie. Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
