"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"
Sinne Bou Werkboek
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek help Graad 1–3 leerders om op 'n eenvoudige en prettige manier taal aan te leer. Deur verskeie speletjies, prettige oefeninge en kreatiewe take leer kinders speel-speel. Hierdie werkboek ondersteun taalontwikkeling op 'n speelse en kindervriendelike manier.
Wat is ingesluit
Onderstreep en vul in-aktiwiteite,
Taalstruktuur en Taalreêls,
Pret kunsblad.
PDF formaat. Onmiddellike aflaai. Druk-vriendelik en kindervriendelik.
Begin leer en speel vandag nog!
Deel van ’n reeks van 10 prettige en leersame werkboeke vir Graad 1–3 leerders.
"Ons is besig om ons winkel te bou! Nuwe items word gereeld bygevoeg – Verken elke week vars ontwerpe en hulpbronne!"