Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Selfstandige Naamwoorde Werkboek
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek help Graad 1-3 leerders om selfstandige naamwoorde op 'n eenvoudige en prettige manier aan te leer. Deur verskeie oefeninge, speletjies en kreatiewe take, bou kinders 'n stewige taalgrondslag en leer hulle om selfstandig te dink en sin te bou.
Wat is ingesluit:
Onderstreep en vul in-aktiwiteite,
Klassifisering van mense, diere, plekke en dinge,
Skryf van eie sinne,
Kreatiewe teken- en dinkaktiwiteite,
Selfevaluering met oulike gesiggies,
Bonus: Pret kunsblad om eie naamwoord-wêreld te teken,
Begin leer en speel vandag nog!
Deel van ’n reeks van 10 prettige en leersame werkboeke vir Graad 1-3 leerders.
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
