Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Graad 1 Sight Words Werkboek
Hierdie werkboek help leerders om algemene Engelse sigwoorde te herken, lees en gebruik.
Sigwoorde is woorde wat kinders vinnig moet kan herken wanneer hulle lees. Wanneer leerders hierdie woorde ken, verbeter dit hul leesvlotheid en selfvertroue.
Hierdie werkboek is ontwerp vir Graad 1 leerders, maar kan ook gebruik word deur ouer kinders wat ekstra ondersteuning met Engelse lees nodig het.
Die het in totaal 100 werkblaaie.
50 Sigwoorde - 2 blaaie werk per sigwoord
Elke woord bevat verskillende aktiwiteite wat help om:
• die woord te herken
• die woord te lees
• die woord oor te trek en te skryf
• die woord tussen ander woorde te identifiseer
• die woord in eenvoudige sinne te gebruik
Hierdie is die eerste boek in die EARLY LITERACY - Sight Words reeks, met meer vlakke wat volg soos leerders vorder.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
