Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
Vol Reeks 1 Woordsoorte - 10 Werkboekies
Selfstandige Naamwoorde
Byvoeglike Naamwoorde
Werkwoorde
Voornaamwoorde
Lidwoorde
Bywoorde
Voorsetsels
Voegwoorde
Telwoorde
Uitroepe
Onderstreep-, omkring- en vul-in aktiwiteite
Identifisering van verskillende woordsoorte
Sinbou-oefeninge
Woordeskatontwikkeling
Speletjies en prettige taalaktiwiteite
Kreatiewe aktiwiteite en inkleurbladsye
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: PDF / digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.
Indien jy enige probleme met jou aflaai ondervind, kontak ons gerus by info@phase2online.co.za
Gratis Pudo-aflewering op aankope van R500.00 en meer! Gebruik die kode: [PHASE2GRATIS]
